Trustees van beheerliggaam mag nie water of elektrisiteit na ‘n eenheid afsny as ‘n skuldinvorderingsmetode nie
Vir sowel die trustees van ‘n beheerliggaam as die bestuursagent is die wanbetaling van heffings ‘n probleem wat kort-kort opduik. Dit is egter die wyse waarop die wanbetaler hanteer en die uitstaande skuld ingevorder word, wat die verskil gaan maak tussen ‘n behoorlik funksionerende en finansieel gesonde deeltitelskema, of ‘n dreigende rampgebied. In hierdie taai […]